¡ Ligstraal-derby. Ligstraal Skool hou Saterdag om 10:00 hul eerste derby teen Dorothea Skool (Stellenbosch) op die sportvelde van Paarl Gimnasium Hoërskool. Leerders gaan sokker, basketbal en hokker speel. Toegang is gratis, maar derbyboekies word teen R10 verkoop en gedenkbekers teen R15. Kontak 021-862-7182.
¡ Vrouedag. Stellenbosch Museum vier Vrouedag met ’n oggendfunksie op Saterdag om 10:00. Die tema is ’n Doelgerigte Lewe en die spreker is Elna Boesak. Randall Wicomb sal optree. Kaartjies is R80. Bespreek by Debbie Gabriels by 021-887-2937.
¡ Dementia. Join Dementia SA’s support group which will meet on Thursday 6 August at 10:00 at Groenleegte Medical Centre, 11 Camargue Street, Paarl North.
Here they discuss the challenges of this condition while providing counselling, awareness and support. Contact Dementia SA on 021-421-0077/78.
¡ Career. On 7 August Boland College will be having free career assessments for Grade 9 to 12 learners at the Paarl Campus as part of their assessment month. To book for this unique opportunity, phone the Paarl Campus on 021-872-3323.
¡ CAD. Die onderwerp van bespreking by die CAD op Maandag 10 Augustus om 19:30 by die ACVV kantoor in Gimnasiumstraat (tussen Barock en Labori Hoërskool) is “Gesonde Selfbeeld”. Die spreker is Carlin Havenga van die Sereno-kliniek. Almal is welkom en dit is gratis.
Kontak Christo by 021-863-2076 of 082-256-5006.
¡ Dinner. The HJ Legolie Chapel will host a Christmas in Winter dinner in the Wellington Town Hall on Friday 14 August at 19:00. The band Danny’s Rhythm Combo will entertain guests. Admission fee is R125 and includes a three course meal.
¡ Kinderproduksie. Iets uit Niets is Saterdag 15 Augustus om 10:00 by die Ou Meul-teater te sien. Kinders kan lekker lag, maar ook leer om nie rommel te strooi nie. Vir besprekings, kontak Vicky Stemmet by 083-564-0056.