Weltevrede Sekondêr reünie
2009-08-06
DIE klas van 1999 van Weltevrede Sekondêr hou ’n dans by Havana op Wellington op Saterdag 8 Augustus om 20:00. Kaartjies is R15 en daar sal ’n geluktrekking wees. Vir meer inligting, kontak Anza by 084-469-9708 of 021-873-7180 of Angeline by 078-160-3070.
More
News
|