Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Evangelisasie-week

Evangelisasie-week
 
2009-08-06


DIE Bet-el VGK in Groenheuwel hou van 10 tot 15 Augustus ’n Evangelisasie-week met ds Claud van Graan as gasprediker.

Van Maandag 10 Augustus tot Donderdag 13 Augustus begin die diens om 19:00 met prys- en lofsang.

Op Vrydag 14 Augustus word ’n halfnag van gebed gehou vanaf 19:00 tot 23:30.

Saterdag om 18:00 is daar ’n sangaand met musiek en daar sal ook getuienis gelewer word.

Kontak Frank Sitzer by 074-281-4992 of by 021-868-1844.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za