Vrouedag
2009-08-06
DIE Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) se Waterblommetjies-damestak vier Vrouedag op Saterdag 8 Augustus om 13:00 by Bergrivier Sekondêr se skoolsaal. Connie Botes is die spreker by die geleentheid. Daar sal motiveringspraatjies, ’n sang-item en verskeie ander aktiwiteite plaasvind. Kaartjies is R10.
More
News
|