Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Jeugweek met Johan Smith

Jeugweek met Johan Smith
 
2009-08-06


’n JEUGWEEK word gehou vanaf 16 tot 18 Augustus by Hugenote Hoėrskool in Wellington met die bekende prediker Johan Smith as die spreker.

Die week skop af op Sondag 16 Augustus om 19:00 met ’n sportdiens by die Wellington-Oos kerk. Dié diens word gehou met die oog op Hugenote Hoėrskool se interskole.

Op Maandag 17 Augustus en Dinsdag 18 Augustus om 19:00 is Johan weer aan die beurt by Hugenote Hoėrskool se skoolsaal waar hy die jeug gaan toespreek.

Alle ouers word ook uitgenooi om op Woensdag 19 Augustus om 19:00 by Hugenote Hoėrskool na Johan Smith se raad te luister.

Indien ouers voel hulle is raadop met hul tieners is Smith net die regte persoon om na te kom luister. Alle ouers en kinders van die Drakenstein-gemeenskap is welkom!




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za