Bergrivier kraai koning
2009-08-06
DIE eerste rugbyspan van Bergrivier Sekondêr het Saterdag vir die vierde jaar agtereenvolgens koning gekraai in hul derby-wedstryd teen Weltevrede Sekondêr. Die eindtelling, van dié wedstryd wat op die Boland-stadion plaasgevind het, was 20-0.
More
News
|