Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Plaaslike karatekas gekies vir SA Goju Ryu

Plaaslike karatekas gekies vir SA Goju Ryu
 
2009-08-06


SA GOJU RYU het karatekas van die Paarl en Wellington gekies vir die span wat Saterdag deelneem aan die 30-jarige viering van Goju Ryu Karate in Namibië (Windhoek).
Slegs studente wat eerste plekke behaal het by die SA kampioenskappe, was oorweeg.
Hulle is Theresa Gouws (swartgordel dames), Wesley Edwards (swartgordel mans), (middel) Johan Serdyn (Laerskool Hugo Rust), Annemarie Viljoen, Archie Preuss, (voor) André Malherbe (Laerskool Courtrai), Keshan Thevan, Jaymian Steyn en Ruan Palvie (Laerskool Hugenote). Afwesig: Gregory Glazer (Bridge House).
Al dié karatekas word afgerig deur sensei Naudé Gouws.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za