) Trots op Gim, vat sy pak soos ’n man. Geen suurgatbriewe na afloop van Interskole.
) Kingfin julle sal eendag moet rekenskap gee. Onthou God slaap nie. Dink daaroor.
) Check your facts before you judge others like King Finance. Not all were involved in get rich quickly scheme. The property market collapsed. RJ Robertson.
) Wees asb op die uitkyk vir ’n sindikaat van twee mans en ’n vrou wat by OTMs die mense wil beroof.
) Ek wil net onder u aandag bring wat SAPD studente by ATM doen. Hulle maak of hul jou wil beroof. Ek dink hulle moet ’n voorbeeld stel aan die publiek.
) Meeste van verpleegsters in Paarl Hospitaal kraamsaal is jare in praktyk en hanteer massa geboortes. Baie geluk Paarl Hospitaal met uitstekende diens en fasiliteite!
) Re baby born on floor in Paarl hospital. This is no way to treat the public. I also had a bad experience. The staff just don’t care and it just gets covered up!
) Nuwe hospitaal, maar nog steeds swak diens.Wat help dit nou? Wees bedagsaam, jul sal nie doodgaan!
) Sit spoedhobbels by die ingang van Klein Parys, probleem opgelos.
) Bring verkeerslig of vier-rigtingstop op hoek van Langenhoven- en Klein Parysweg aan en raak in asb ontslae van die verkeersirkel in Klein Parysweg. Ruben K
) Die spoedbeperking van 60 km in Langenhovenweg word eenvoudig deur baie motoriste verontagsaam.
) What is the Traffic dept. waiting for? Surely its time to do something about securing the Langenhoven-Klein Parys intersection.
) Verwyder Klein Parys muur, dit veroorsaak blindekol.
) Ek het al voorheen oor Langenhovenlaan (oftewel Jagenhovenlaan) se padprobleme geskryf. Spaar jul asem. Die owerhede is horende doof . Cathy