Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dankie aan munisipale werkers

Dankie aan munisipale werkers
 
2009-08-13


VYFUUR die middag van 4 Augustus het die hoofwaterpyp in Du Toitstraat, Paarl, reg voor ons huis gebars. Dit het gelyk soos ’n rivier in volle vloed.

Teen 6 nm het die werkspan van die Drakenstein Munisipaliteit gearriveer en begin werk in die ysige wind en reën. Teen tienuur die aand in die steeds ysige weer het die manne klaargemaak en vertrek.

Hiermee wil ons graag ons dank en waardering uitspreek teenoor die Drakenstein Munisipaliteit en hulle manne wat die enorme taak onder baie moeilike omstandighede verrig het.

Stephanie en Freddie Siegrühn




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za