Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Moet hierdie man nie vertrou nie

Moet hierdie man nie vertrou nie
 
2009-08-13


ONS het ’n man in ons vertroue geneem wat ons motor, ter waarde van R14 000, vir ons sou verkoop.

Hy het vir ons R2 000 met die neem van die voertuig betaal, en sou die res van die bedrag aan ons gee wanneer hy die motor verkoop het.

Toe ons egter een dag weer besoek aflê by hom, was ons enjin uit die motor verwyder.

Nou het die man verdwyn met die res van die motor (wat minstens R14 000 werd was) en al wat ons gekry het vir ons motor is die oorspronklike R2 000.

Indien iemand weet waar Henrico Sampson hom bevind, skakel asseblief vir ons by 072-851-1460.

En wees gewaarsku, moenie iemand van die straat af vertrou met sy mooi stories nie.Lana Philander




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za