Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wat 'n belewenis was die derby!

Wat 'n belewenis was die derby!
 
2009-08-13


WAT ’n belewenis was die derby tussen New Orleans en Klein Nederburg verlede Saterdag nie!

As ouer en trotse oud-leerder wil ek net noem dat die verrigtinge voor die hoofwedstryd baie emosioneel was en dat dit voorwaar baie goed georganiseerd was, danksy die steun van groot borge.

Geluk aan Klein Nederburg met hulle oorwinning en aan my span New Orleans – laat ons die skool se leuse uitleef: “of ons werk of speel of leer ons beste sal ons gee.”

Dankie vir die rugby, maar nou is dit terug na die skoolboeke.

Alle voorspoed aan al die matrikulante van die skole - mag dit goed gaan met dié wat goed voorberei.

Cheron le Roux




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za