Kleinsake
2009-08-13
DIE Drakenstein Besigheidsforum, wat in Junie in die lewe geroep is, gaan die klem laat val op mikro- en kleiner besighede in die Drakenstein-gebied. Belangstellendes word genooi om die vergaderings van die forum by te woon op Dinsdae om 19:05 by Willys Puncture Repair in Drakensteinweg (tel 073-599-7022).
More
News
|