Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kollege ope dae

Kollege ope dae
 
2009-08-13


AS deel van ’n provinsiale inisiatief, neem kolleges soos Boland Kollege se Paarl-kampus tans deel aan ’n assesseringsmaand waartydens skoliere (graad 9-12) gratis beroepstoetsing kan kry.

Die assessering behels die evaluasie van die vlak van geletterdheid (taalvaardigheid), numeriese vaardigheid en beroepsbelangstelling.

Die assessering is gratis, maar ’n afspraak moet telefonies gemaak word.

Na afloop van die sessies vind ope dae plaas op 4 en 5 September van 09:00 tot 14:00. Voornemende studente en hul ouers het dan die geleentheid om meer oor beurse, programme en beroepsmoontlikhede by die Paarl Kampus en die res van die kollege uit te vind.

Skakel vir Ivan Swart by 021-872-3323, of stuur ’n e-pos aan ivans@bolandcollege.com om meer uit te vind.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za