Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Blommetoer

Blommetoer
 
2009-08-13


DIE Wellington-tak van die ATKV se 12de Weskus Blommetoer vind vanjaar weereens plaas op Saterdag 5 September. Die bus vertrek om 07:30 vanaf Hugo Rust Laerskool, Wellington.

Die toer sluit ’n besoek aan die orgidieëplaas buite Darling, Langebaan en Saldanha.

Kaartjies teen R130 is beskikbaar by Musiklood, Paarl, en WriteShoppe, Wellington.

Skakel Hanlie, 021-873-3500, 083-417-8948 of Rieks 021-864-2642, 082-441-5011 vir navrae.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za