Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Uitstal bekyk

Uitstal bekyk
 
2009-08-13


’n SEMINAAR vir gevestigde en potensiële uitstallers oor hoe om op ’n meer professionele en koste-effektiewe wyse stalletjies tydens expo’s te beman, te bemark en voor te berei, word op 19 Augustus van 08:00 tot 16:00 by die konferensielokaal van die Lemoenkloof Gastehuis aangebied.

Mega Events bied die geleentheid aan en Joy Donovan van die firma Trade Show & Event Training sal besoekers die fyner kunsies van uitstallings leer.

Johan Ehlers, hoof uitvoerende beampte van Agri-Expo sal ook ’n gevallestudie aanbied met die SA Kaasfees as voorbeeld.Die koste beloop R750 wat middagete insluit. Elma Brand kan gekontak word by 021-863-0397 of per e-pos by events@agrimega.co.za.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za