Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kunsdagboek

Kunsdagboek
 
2009-08-13


) Uitstalling. Die Jack Meyer Kunssentrum bied 地 spoggeleentheid op 13 Augustus om 19:00 in die Obos-saal, Hospitaalstraat 6, Paarl. Leerders se kunswerke sal uitgestal word. Kaartjies is R50 en sluit 地 ligte vingerete in. Kaartjies is te koop by Elsa Breytenbach by 021-872-2095.

) Exhibition. The exhibition of new works by Guy du Toit and Pascual Tarazona with jewellery by Boezaart & Bauermeister can be seen at The Gallery at Grande Provence. The exhibition will run until 2 September. Contact the gallery on 021-876-8600.

) Demonstrasie. Op Saterdag 5 September vanaf 09:00 tot 12:00 gaan Nanette Ranger, bekende kunstenares van die Paarl, 地 demonstrasie en praatjie gee oor die vorming van 地 menslike kop uit klei en die maak van 地 gipsvorm. Ranger se beelde van mens- en dierfigure word op 地 permanente basis by die Dwars-in-die-Weg gebou, Paarl, uitgestal. Haar werk was ook verlede jaar tydens Cultivaria by die KWV uitgestal. Kostes is R30 vir lede (R50 vir nie-lede). Almal is welkom. Vir navrae, skakel Gurshwon Wellmann by 073-191-4944.

) Entertainment. Rhebokskloof Entertainment is presenting top local artists and entertainers on 21 August at 20:00.

Andries Vermeulen will be presenting his Steve Hofmeyr Tribute Show, with a guest appearance by Emo Adams.

Tickets cost R80. Book now (021-869-8386) to ensure a seat.

) Kinderteater. Die kinderproduksie Iets uit Niets is Saterdag om 10:00 by die Ou Meul-teater te sien. Kaartjies is R35 by Vicky Stemmet by 083-564-0056 of by vstemmet@gmail.com.

) Eietydse Musiek. Die Komitee vir Eietydse Musiek van die Musiekdepartement Universiteit Stellenbosch (KEMUS), bied op Saterdag in die Endlersaal om 20:00 地 konsert van eietydse musiek aan. Kaartjies (R80/R60) is beskikbaar by Computicket of by Checkers en Shoprite.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za