Meer oor borskanker
2005-08-25
BORSKANKER-PASIëNTE en hul gesinslede word genooi na ’n tee met die tema “Lelies, laventel, gemmer, geloof en genot” wat aangebied word deur die ondersteuningsgroep Reik na Herstel op Saterdag 3 September om 09:30 in die saal van die United Church in Auretstraat, Paarl.
Die spreker, berader Christo Visser, sal praat oor “daar is lewe na borskanker”.
Kaartjies is R20 by Hannalie Vergottini, tel 083-336-8695
More
News
|