DIE volgende vergadering van die Paarl Diabetes-ondersteuningsgroep vind plaas op Woensdag 19 Augustus om 19:00 by die Holy Trinity-kerksaal in Hoofstraat, Paarl.
Die Diabetesonderrig word aangebied deur suster Kamaretha Beckert en ’n paneel. Alle diabete en belangstellendes is welkom. Vir navrae, kontak Beckert by 021-871-1808.