Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Benoem jou sportster van die maand

Benoem jou sportster van die maand
 
2009-08-13


PAARL POST wys elke maand, in samewerking met SuperSport Let’s Play, ’n sportuitblinker op hoër- of laerskoolvlak aan.

Skole kan hul leerlinge maandeliks nomineer vir dié toekenning. Elke maand se wenner sal ’n sak vol pryse wen met die komplimente van SuperSport en staan ’n kans om later vanjaar as die algehele wenner aangewys te word.

Skole wat hul leerders wil benoem, kan ’n e-pos stuur aan sport@paarlpost.co.za of skakel 021-870-3705.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za