Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Jeugweek saam met Johan Smith

Jeugweek saam met Johan Smith
 
2009-08-13


’n JEUGWEEK word gehou vanaf 16 tot 18 Augustus by Hugenote Hoėrskool in Wellington met die bekende prediker Johan Smith as die spreker.

Die week skop af op Sondag 16 Augustus om 19:00 met ’n sportdiens by die Wellington-Oos kerk. Dié diens word gehou met die oog op Hugenote Hoėrskool se interskole.

Op Maandag 17 Augustus en Dinsdag 18 Augustus om 19:00 is Johan weer aan die beurt by Hugenote Hoėrskool se skoolsaal waar hy die jeug gaan toespreek. Alle ouers word ook uitgenooi om op Woensdag 19 Augustus om 19:00 by Hugenote Hoėrskool na Johan se raad te luister.

Indien ouers voel hulle is raadop met hul tieners is Smith net die regte persoon om na te kom luister.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za