) KAVALIERS
Die Boland Kavaliers speel Saterdag om 15:00 teen WP op Boland-stadion.
) KLUBRUGBY
Saterdag: Young Peoples vs Hands and Heart (weg); Paarl RFC vs Strand United (weg); Albions vs Rangers (weg); Paarl Rangers vs Young Wesley (weg); Allandale vs Vineyards (Allandale); Violets vs Windmeul (Dal C); Pêrel United vs Simondium (Dal).
) SKOLERUGBY
Saterdag: Landbouskool se wedstryd teen Oakdale is gekanselleer; Landbou speel Dinsdag teen Drostdy (weg) in Die Burger se rugbykompetisie vir 2009; Hoërskool Gim vs Tygerberg (weg); HJS vs Drostdy (weg); Hugenote vs Brackenfell (tuis).