Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Straatmyl bied voorbereiding

Straatmyl bied voorbereiding
 
2009-08-13


THOKOZANI, ’n swartbemagtigingsmaatskappy by Diemersfontein wynlandgoed, het Saterdag ’n tydtoets oor een myl aangebied in Wellington.

Die eerste drie plekke is deur Wellingtonners, almal van Maties atletiekklub, behaal.

Dicardo Jacobs (4:03:01); Pieter Koopman (4:06:05) en Anton Farao (4:13:04) was onderskeidelik eerste, tweede en derde.

Die doel van die tydtoets, wat voortaan elke eerste Maandag van die maand sal plaasvind, is ter voorbereiding van die Vryheidsdag-straatmyl wat op 27 April 2010 in Wellington gaan plaasvind. Dié straatmyl behoort ook op die televisie uitgesaai te word.

Atlete kan tydens die voorbereidingstydtoetse kwalifiseer vir trofees wat tydens volgende jaar se straatmyl uitgedeel sal word, byvoorbeeld die atleet met die beste tyd, die mees gevorderde atleet en die mees pligsgetroue atleet.

Belangstellendes kan vir Chris Davids kontak by 083-315-0773.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za