Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Young Stars knoop Oceans se stert

Young Stars knoop Oceans se stert
 
2009-08-13


IN ’n baie belangrike ligawedstryd van die Boland Rugby-unie het Young Stars vir Oceans met 29-23 verslaan.

Die wedstryd was by tye baie taai en het selde sprankelende spel opgelewer.

Vir die wenspan het Wilfred de Vries, Petrus Rudolph, Donovan Abrahams en Jacques Louw elk ’n drie gedruk.

Young Stars se Quewin Hendricks en Christopher Johannes het self ’n barshou gespeel. Johannes het drie doelskoppe en ’n strafdoel bygedra.

Young Stars se tweede span het 12-5 geseëvier.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za