Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gedig 'n wenner

Gedig 'n wenner
 
2009-08-20


IN die Paarl Post van Donderdag 16 Julie het ’n digter die gediggie “Plesier met paaie” gepubliseer.

Ons, van Koekenaap wat in die Paarl gekuier het, was op daardie stadium al moeg gesoek vir ’n gediggie vir Klawer Kunstefees en my dogter, 12 jaar oud, het besluit om dié gediggie deur “Pret met Paaie” te leer. Sy het dit by Klawer Kunstefees op 31 Julie voorgedra waar sy 82% (goud) daarvoor ontvang het.

Die ouers wat geluister het, het dit geniet en kon hul duidelik met die inhoud vereenselwig siende dat dit op elke dorp dieselfde gaan met gate in die pad – dis net die feeste se name wat verskil.

Ons wil net dankie vir die digter sê!

Annimie van der Westhuizen




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za