Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Taxi jaag net verder

Taxi jaag net verder
 
2009-08-20


SATERDAGOGGEND 1 Augustus om 08:00 kry ek ’n oproep van my man wat sę: “Bel die DBV, Paarl, daar is ’n hond raakgery in Jan van Riebeeckweg”.

’n Ooggetuie het gesien hoe ’n taxi om 07:00 die oggend die hond tref en net verder JAAG (soos hulle maar gewoonlik doen).

Meneer taxi-bestuurder: Wat dink die passasiers in jou taxi regtig van jou? Wat as dit een van hulle kinders of diere was? Ek hoop dat iemand eendag vir jou stop as jy daar lę.

Baie dankie aan almal wat wel gestop het om hulp te verleen. Ek het geweet daar is tog nog mense wat wel omgee. Dankie aan die DBV Paarl wat die hond kom optel het en uit sy lyding verlos het.

E Stemmet




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za