Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dankbaar vir diens

Dankbaar vir diens
 
2009-08-20


HIERMEE wil ons as familie ons dank uitspreek teenoor die Paarl Hospitaal vir die diens wat ons ma ontvang het tydens haar siekte. Ek moes haar optel Dinsdag om vyfuur en sien toe sy het verpleegsters wat besorg is oor haar, haar siekte en ook haar medikasie. Die skoonmaakpersoneel was net so besorg oor ouma.

Dan was daar Donderdag toe ons die tyding ontvang oor die heengaan van my tante. Die verpleegsters aan diens het die nuus baie sagkens hanteer en met simpatie aan ons meegedeel. Baie dankie daarvoor. Ek weet dis nie altyd lekker nie.

Dis jammer van die ander personeel wat nie diens lewer wat na wense is nie. Sterkte.

Dankbaar van Wellington




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za