Kunsdagboek
2009-08-20
* Drawing. A figure drawing session will be held by the Drakenstein Arts Society on Thursday 20 August at 19:00 at the Breytenbach Centre in Wellington. A model will be provided and you can draw as you like. Pencils, charcoal, drawing boards and paper will also be provided. This is a free event and everyone is welcome to attend * Entertainment. Rhebokskloof presents singer Andries Vermeulen in a Steve Hofmeyr Tribute Show on Friday 21 August at 20:00, with a guest appearance by Emo Adams. Tickets to the show cost R80 on 021-869-8386. * Exhibition. The exhibition of new works by Guy du Toit and Pascual Tarazona with jewellery by Boezaart & Bauermeister can be seen at The Gallery at Grande Provence until 2 September. * Demonstrasie. Op Saterdag 5 September vanaf 09:00 tot 12:00 gaan Paarlse kunstenares Nanette Ranger ’n demonstrasie en praatjie gee oor die vorming van ’n menslike kop uit klei en die maak van ’n gipsvorm. Ranger se beelde van mens- en dierfigure word op ’n permanente basis by die Dwars-in-die-Weg gebou, Paarl, uitgestal. Kostes is R30 vir lede (R50 vir nie-lede). Vir meer besonderhede, navrae kontak Nanette Ranger by 021-863-3198. * Konsert. Die Stellenbosch Konservatorium-konsertreeks bied die laaste kamermusiekkonsert van 2009 op 29 Augustus om 20:00 in die Endlersaal aan. Die befaamde plaaslike tjellis Peter Martens span kragte saam met sy Stellenbosse klavierkollega Bennie van Eeden, wat as begaafde begeleier welbekend is. Hulle sal immergewilde sonates vir tjello en klavier van Beethoven en Franck uitvoer. Kaartjies (R80/R60) is beskikbaar by Computicket by 083-915-8000 of Checkers/Shoprite.
More
News
|