OP Dinsdag 25 Augustus om 18:30 sal Hoërskool Gimnasium se musiekleerders ’n Romanza-musiekaand in hul Ouditorium aanbied. Kaartjies beloop R15 per persoon en onvergeetlike musiek en sang word aangebied.
Kaartjies is beskikbaar by die graad 11 leerders en ook by die deur, so trek weer jou mooi aandpak en -rok aan
Vir navrae kontak 021-872-1541/2.