Huis in ligte laaie
2005-08-25
MATERIAAL vir 地 paneelklop-besigheid in Groenheuwel het vermoedelik Sondagaand 地 brand veroorsaak wat die woning in ligte laaie gelaat het.
Die brand het die aand om 20:00 ontstaan en gou was die woning in Alexastraat in ligte laaie.
Groot skade is aan die paneelklop- en spuitverfbesigheid aangerig. Niemand is beseer nie.
* Die Drakenstein brandweer moes ook Donderdagoggend 02:15 jaag om te keer dat 地 brand in Amstelhof versprei nadat 地 hok in vlamme uitgebars het.
Die insittendes van die bousel teen 地 baksteenwoning het geslaap toe die vlamme begin lek het. Die mense kon betyds na veiligheid vlug.
More
News
|