Lentedag
2009-08-20
DIE Boeremusiekgilde bied op Vrydag 28 Augustus om 20:00 ’n Lentedans by Noord-Eind Laerskool met die orkes van Chrisjan Knoetze. Kaartjies is R25 (R35 vir nie-lede). Vir besprekings of navrae, kontak Ciceel Wentzel by 083-357-4552.
More
News
|