Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Tuine uit Japan en China

Tuine uit Japan en China
 
2009-08-20


DIE Paarl Tuinbouklub se volgende funksie vind plaas op Donderdag 27 Augustus om 10:00 by Simonsvlei.

Die onderwerp is Tuine uit Japan en China tydens kersiebloeiseltyd. Kaartjies is R20 vir lede en R30 vir nie-lede.

Bespreek by Emmarie Breytenbach by 082-210-2854 of 021-874-1171. Emmarie was onlangs in Japan en China tydens die bloeiseltydperk van die kersiebome en het pragfoto’s daar geneem.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za