EK is op soek na my half-broer, Fred Koopman, van die Paarl. Hy moet nou in sy veertigerjare wees.
Hy en sy ma, Sannie, woon sover ek weet albei nog in die Paarl.
Sannie was die eerste vrou van my pa, Samuel Bredenkamp, van George. Die egpaar is uitmekaar toe Fred vier jaar oud was.
Enigiemand wat weet waar Fred is, kan my kontak by 079-512-2620 of my suster Amanda by 072-116-8984.
Maria Bredenkamp