Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kunsdagboek

Kunsdagboek
 
2009-08-27


* Five. An exhibition by Lyn Smuts, Christina Bryer, Philip Willem Badenhorst, Leon Vermeulen and Katherine Glenday will be on display from 5 September until 26 September at the Red Black and White gallery in Stellenbosch.
* Exhibition. The exhibition of new works by Guy du Toit and Pascual Tarazona with jewellery by Boezaart & Bauermeister can be seen at the Gallery at Grande Provence until 2 September.
* Demonstrasie. Op Saterdag 5 September vanaf 09:00 tot 12:00 gaan Paarlse kunstenares Nanette Ranger ’n demonstrasie en praatjie gee oor die vorming van ’n menslike kop uit klei en die maak van ’n gipsvorm.

Ranger se beelde van mens- en dierfigure word op ’n permanente basis by die Dwars-in-die-Weg gebou, Paarl, uitgestal.

Kostes is R30 vir lede (R50 vir nie-lede). Vir meer besonderhede, kontak Nanette Ranger by 021-863-3198.
* Konsert. Die Stellenbosch Konservatorium-konsertreeks bied die laaste kamermusiekkonsert van 2009 op 29 Augustus om 20:00 in die Endlersaal aan.

Die befaamde plaaslike tjellis Peter Martens span kragte saam met sy Stellenbosse klavierkollega Bennie van Eeden, wat as begaafde begeleier welbekend is.

Hulle sal immergewilde sonates vir tjello en klavier van Beethoven en Franck uitvoer.

Kaartjies (R80/R60) is beskikbaar by Computicket by 083-915-8000 of Checkers/Shoprite.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za