DIE Paarl Blommeklub vergader op Dinsdag 1 September om 19:00 by die NG Kerksaal in Denneburg.
Die tema is Verrassingspakket, waar ’n rangskikking uit verskafte goedere saamgestel moet word (koste R50 per doos).
Vir meer inligting, skakel Lenie Carstens by 021-873-3542 of 082-695-4847.