Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


12de ATKV Weskus Blommetoer

12de ATKV Weskus Blommetoer
 
2009-08-27


DIE Wellington-tak van die ATKV se 12de Weskus Blommetoer vind vanjaar plaas op Saterdag 5 September. Die bus vertrek om 07:30 vanaf Hugo Rust Laerskool, Wellington.

Op pad word daar aangedoen by die orgideëplaas buite Darling en by Langebaan is daar gewoonlik pragtige blomme te sien.

’n Heerlike Weskus-middagete in Saldanha is ingesluit voordat die groep oor Hopefield terugry. Enkele kaartjies teen R130 is nog beskikbaar by Musiklood, Paarl, of skakel Hentas Kotze (083-309-7411) of Hanlie Smit (083-417-8948).




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za