Sakekamer vergader
2009-08-27
DIE volgende vergadering van die Paarl Sakekamer vind op Dinsdag 8 September om 19:00 by Standard Bank in die Paarl Mall plaas. Die spreker is dr Johan Botha, ekonoom van Standard Bank. Bespreek by Elma Brand by 021-863-0397 of paarlsakekamer@definitelydifferent.co.za teen Vrydag 4 September. Die koste vir nie-lede is R50 (lede is gratis).
More
News
|