Sportdagboek | Sport Diary
2009-08-27
GOLF DAY
* The Paarl Boys’ Primary Annual Golf Day will take place on Friday 11 September at the Paarl Golf Club. Contact Allison on 083-324-8360 or email allysel@seldenrod.co.za for more information.
* The Bridge House Golf Day will take place at the Paarl Golf Club at Boschenmeer on Tuesday 8 September. Contact Tanya Glazer on 082-448-9311 or tanyaglazer@mweb.co.za.
* Young Gardens Rugbyklub in die Paarl bied op 7 September sy jaarlikse gholfdag aan by die Paarl Gholfklub. Inskrywingsgeld is R1600 per vierbal. Kontak Mario Williams by 021-872-3349, 082-380-2680 of per e-pos by mwwilliams@telkomsa.net.
KRIEKET
Bergrivier Krieketklub hou elke Donderdag om 19:30 vergaderings in die klubhuis. Alle spelers en lede is welkom. Oefeninge is elke dag om 17:00. Die klub nooi ook alle spelers en belangstellendes na funksies wat elke Saterdag in die klubhuis gehou sal word vanaf 11:30. Alle rugby sal op die grootskerm vertoon word en verversings sal beskikbaar wees. Kontak Charlton Manuel vir verdere navrae by 084-772-1183.
MATHA SERIES
Athletics South Africa will be hosting the Nedbank Matha Series 10km Race on Saturday 29 August at Coetzenburg Stadium, Stellenbosch. Visit www.nedbanksponsorship.co.za, or contact Athletics SA on 011-880-5800, Boland Athletics on 021-868-0007 or e-mail mathaseries@athleticssa.co.za.
RUGBY
Die Rugbykode-bestuur vergader vanaand om 19:00 in die Huguenot Gemeenskapsaal. Die Rugbykode Klubvergadering vind plaas op Dinsdag 1 September om 19:30 in die Gemeenskapsaal. Alle klubs moet teenwoordig wees. Kontak Kevin by 021-947-4964.
WINDBUKS
Die Cape Air Rifle klub hou Saterdag ’n windbuks-skietdag by Valley Gun Club. Kom geniet die dag saam vanaf 09:00. Kontak Jacques by 083-560-3141 of besoek www.capeairrifle.co.za vir meer inligting.
More
News
|