Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Peoples, Vineyards ontmoet ná 25jr

Peoples, Vineyards ontmoet ná 25jr
 
2005-03-17


DIE rugbykragmeting waarvoor menige rugbyentoesias al lank gewag het, vind Saterdag op Daljosafat Stadion plaas.

Vineyards en Young Peoples het bykans 25 jaar gelede op die rugbyveld teen mekaar te staan gekom. Die klubs het sedert eenwording nog altyd in verskillende ligas gespeel en is nog nooit saam geloot in van die plaaslike rondomtalie-kompetisies nie.

Belangstelling in Saterdag se uitslag is dus enorm.

Vineyards het Saterdag 13-8 met Paarl Rangers afgereken. Niejaas Abrahams het Vineyards se drie gedruk, terwyl John Koopman met die doelskop en twee strafskoppe geslaag het.

Rangers se drie is deur Butch Green gedruk en Davids Kriel was in die kol met ’n strafskop.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za