Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Voorbeeld?

Voorbeeld?
 
2009-09-03


VERBY is die dae toe Jan Publiek die voorbeeld kon volg van die land se wetstoepassers.

En ek verwys na die foto in Paarl Post so drie weke gelede - waar ’n verkeersvoertuig onwettig geparkeer was voor ’n hardwarewinkel in die Hoofstraat.

Dit is maar enkele van die gevalle wat ’n mens daagliks teëkom in ons dorp.

Ek het onlangs selfs ’n verkeersvoertuig sonder ligte teëgekom, en dit in die oggend net na 06:45. Daar was geen aanduiding dat ’n voertuig van voor aankom nie.

Gee ons weer rede om respek en agting vir julle te hê.

Goggatjie




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za