Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Lifestyle Calendar

Lifestyle Calendar
 
2009-09-03


* Derby. Op Saterdag 12 September vanaf 09:30 speel Nuwedrift Primêre Skool en Simondium Primêre Skool hul derby by Nuwedrift Primêr se skoolgronde. Die leerders sal deelneem aan netbal- en rugbywedstryde en daar sal ook kosstalletjies wees. Toegang is R5 per persoon en R5 vir voertuie.
* Dans. Die Wellington Daghospitaal in samewerking met die gesondheidkomitee hou op 18 September om 19:00 ’n Lentedans in die Wellington Stadsaal teen R40. Die Unity Brass Band sal die gaste vermaak. Kom dans saam!
* Klasse. Paarl Medi-Clinic se volgende reeks Voorgeboorte-klasse begin Dinsdagaand 8 September om 19:00 in die kraameenheid. Vir navrae, kontak suster Annelise Nel by 021-807-8129.
* Mammas kuier saam. Borsvoed jy? Of beplan jy om te borsvoed? Elke eerste Woensdag van die maand om 10:00 kan mammas wat borsvoed en swanger mammas lekker saam kuier. Kontak Jonette Basson by 021-872-5297.
* Sportdag. Bergendal Intermediêre skool bied ’n sportdag aan op die skoolgronde op Saterdag 12 September met wedstryde wat sal plaasvind tussen skole van die Paarl. Stalletjies met lekker kos en musiek sal beskikbaar wees. Die hele familie is welkom om die dag te kom geniet.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za