In arres
2009-09-03
’n POLISIEMAN van Kaapstad is Dinsdagoggend gearresteer nadat sy motor al swerwend gery het in Jan van Riebeeckweg. Die voertuig is afgetrek. By nadere ondersoek is daar ’n sakkie Tik en dagga in die voertuig gevind. Garth Visagie (31), verbonde aan die polisie se seepatrollie-eenheid in Kaapstad, is in hegtenis geneem.
More
News
|