Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Tobie is naasbeste in wêreld

Tobie is naasbeste in wêreld
 
2009-09-03


TOEBIE DE WET, ’n student aan CPUT Wellington, het ’n derde plek in die junior-afdeling behaal by die DTL Trap Europese kleiduif-skietkampioenskappe in Frankryk op 22 en 23 Augustus.
De Wet het ook ’n eerste plek verwerf in die Perazzi DTL Grand Prix in Engeland op 29 en 30 Augustus.
Na afloop van dié kompetisie is Tobie gekroon as die naasbeste junior skut in die wêreld.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za