Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Mr Winelands

Mr Winelands
 
2009-09-03


BELANGSTELLENDE jong mans kan inskryf vir die Mr Winelands-kompetisie. Al wat jy nodig het, is twee foto’s en R100.

Die kompetisie beloof om vir baie opwinding en pret te sorg met heelwat pryse te wen.

Dit is nie ’n fondsinsameling nie. Jy moet net mooi lyk, goed versorg wees, intelligent wees en jouself wees! Inskrywingsvorms kan vanaf www.mis swinelands.co.za gekry word of by info @misswinelands.co.za. Kontak Rixi by 083-556-0511 of Rietha by 083-460-2324.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za