SATERDAG vanaf 11:00 hou die Frank Pietersen Musieksentrum 地 familiedag met 地 steak en chips middagete.
Daar sal ook 地 地 grootskerm en biertuin wees en vermaak vir die kinders waar pryse gewen kan word.
Die middag sal musiekensembles en -groepe optree en daar sal stalletjies met verversings te koop wees.
Daar sal ook 地 springkasteel Om 12:30 is daar 地 poppekasvertoning (R5).
Die Frank Pietersen Pop Idols se finale ronde vind plaas vanaf 18:00 waar kontantpryse en 地 trofee gewen kan word.
Inskrywing is slegs R10 per lied en inskrywingsvorms is beskikbaar by die Musieksentrum.
Kontak 021-872-2123/4.