Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kry jou sake weer in plek

Kry jou sake weer in plek
 
2009-09-10


ARBEIDSBEDIENING in Wellington en Paarl bied op 16 September om 19:00 op Diemers­kraal ’n spesiale aand vir sakemanne en -vroue aan met as spreker dr Mario Denton (Afrika Direkteur vir Fellowship for Companies for Christ International), wat gaan praat oor “Van Teerpad na Gruispad na Kruispad”.

Dit handel oor die herbelyning van jou organisasie se prestasie- en mensebestuurstrategie in veranderde tye. Ons karakter kom onder die spervuur in tye van krisis.Wat is die kontrak vir sukses en wysheid wat werk? Skakel 072-289-0842 vir kaartjies.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za