Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Prinses Babsie en die 'Virus Detective'

Prinses Babsie en die 'Virus Detective'
 
2009-09-10


ONTMOET vir Prinses Babsie en die Virus Detective Saterdag om 10:00 by die Ou Meul-teater.

Sy is 地 moderne, klein prinsessie wat nie sonder haar selfoon en haar rekenaarspeletjies kan leef nie. Maar Prinses Babsie se ma het gehoor van die Varkgriep-virus, en nou voer sy vir Prinses Babsie vitamines en laat haar warm aantrek.

Maar dan daag 地 ander soort virus op en begin met Prinses Babsie se selfoon en rekenaar lol. Gelukkig is daar altyd 地 goeie Virus Detective wanneer 地 mens een nodig het!

Kaartjies is R35 en kan bespreek word by Vicky Stemmet by 083-564-0056 of stuur 地 e-pos na vstemmet@gmail.com.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za