Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarliete in Interprovinsiale polo-toernooi

Paarliete in Interprovinsiale polo-toernooi
 
2009-09-10


DRIE Paarliete wat lede is van Cape Hunt & Polo klub, het WP tydens die jaarlikse Interprovinsiale polo-toernooi te Noodsberg, Natal, verteenwoordig.
Hulle het geseëvier in die o.19 A-afdeling.
Dié Paarliete is Gregory Kitshoff (graad 12, Curro Privaatskool in Durbanville), Aldo van Tonder (graad 12, HJS) en Tian van Tonder (graad 11, HJS).
Aldo het ook Suid-Afrika se o.19-span in ’n toetsreeks van drie wedstryde, op 3, 4 en 5 Julie in Zambië verteenwoordig.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za