Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sportdagboek

Sportdagboek
 
2009-09-10


GOLF

The Paarl Boys’ Primary annual golf day will take place on 11 September at the Paarl Golf Club. Contact Allison on 083-324-8360 or email allysel@seldenrod.co.za.

ROAD RACE

The Adam Kock 10km Road Race, presented by Athletics Alive and Correctional Services, will take place on 19 September at 08:00, at the Allandale Correctional Centre. Entry fee for the 10km is R30 (seniors) and R20 (juniors). Entry fee for the 5km is R10 (seniors) and R5 (juniors). Contact Freddie on 021-877-5724/076-303-9367.

KRIEKET

* GMT Paarl-Oos oefen op 8, 15, 22 en 29 September by Bolandpark se nette vanaf 18:30, ter voorbereiding vir die liga wat eersdaags begin.

* Young Peoples Krieketklub is besig met sy voorbereiding vir die komende krieketseisoen. Oefeninge vind plaas op Maandag- en Woensdagaande vanaf 18:00 op Daljosafat en Donderdae om 19:30 by Bolandpark. Kontak Harry by 083-956-3266) of Edwin by 083-267-4195.

Peoples speel sy eerste vriendskaplike wedstryde 19 September teen Glamorgan KK (weg) en 26 September teen Piketberg (weg).

Die Klub hou Donderdag 10 September ’n bestuursvergadering by die klubhuis om 19:30.

* Bergrivier Krieketklub hou elke Donderdag 19:30 vergaderings in die klubhuis. Alle spelers en lede is welkom. Oefeninge is elke dag om 17:00.

Die klub nooi alle spelers en belangstellendes na funksies elke Saterdag in die klubhuis vanaf 09:00. Alle rugby sal op die grootskerm vertoon word en verversings sal beskikbaar wees. Kontak Charlton Manuel by 084-772-1183.

VIOLETS BEKERUITDELING

Violets se bekeruitdeling is op 19 September in die Gemeenskapsaal om 19:00. Toegang is R50.

BAINSKLOOF ULTRA-MARATHON

Die Bainskloof Ultra-marathon oor 63,3km oor die Bainkloofpas vind plaas op Donderdag 24 September (Erfenisdag) op Wellington. Inskrywings sluit 18 September.

Die wedloop begin (06:00) en eindig by Hugenote Hoërskool. Inskrywings is R150 (T-hemp ingesluit).

Registrasie is Woensdag 23 September (11:00-20:00) en Donderdag 24 September (4:30-5:30) by Hugenote Hoërskool.

Die 21,1km half-marathon (wegspring 07:00) volg dieselfde roete as die Ultra, teen die pas uit, met die draaipunt by Gawie se Water. Inskrywings is R35.

Die 10 km pretdraf (wegspring 07:00) volg ’n roete deur die dorp en dan draf atlete die Perdeskoen aan die voet van die Hawequaberge. Inskrywings is R20.

Inskrywingsvorms is op die webblad beskikbaar by www.bainskloofultra.co.za of die Wellingtonse inligtingskantoor. Kontak 082-925-7190 met navrae.

WINDBUKS

Cape Air Rifle hou ’n windbuks-skietdag op Saterdag, 19 September vanaf 09:00. Kontak Jacques by 083-560-3141 of besoek www.capeairrifle.co.za vir meer inligting.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za