Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hugenotefees

Hugenotefees
 
2009-09-17


IN die dorp Longvilliers, 40km suidwes van Parys (Frankryk) is organiseerders druk besig met ’n uitstalling ter herdenking aan Franse Hugenote wat Frankryk omstreeks 1688 verlaat het weens vervolging, spesifiek uit daardie area. Die uitstalling herdenk ‘die vergete gemeenskap van Hugenote van Plessis Marly’.

Die enigste Hugenote familie van daardie dorp wat na Suid-Afrika gevlug het, was Charles Marais, sy vrou en vier kinders.

Charles Marais was ’n plaas in Drakenstein toegeken deur die VoC en het die plaas “Le Plessis de Marly” (Plaisir de Merle) genoem.

Marais-afstammelinge kan ’n boodskap van goeie wense stuur aan die organiseerders by dcantryn@yahoo.fr. Vir navrae, kontak my by 021-872-4536 (w) of halali@mweb.co.za.

Abré Marais, Paarl




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za