Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarlse gimnaste wen medaljes

Paarlse gimnaste wen medaljes
 
2009-09-17


VLAK VIER gimnaste van Paarl Gimnastiekklub het as lede van die Bolandspan deelgeneem aan die Wes-Kaap Kampioenskappe in die Bellville Velodrome.
Die gimnaste is Brandon Martin (10 en onder, wen brons), Kobus du Plessis (13 en onder, wen silwer) en Henry le Roux (10 en onder). Kobus is ook ingesluit in die Wes-Kaapspan wat eersdaags aan die SA Kampioenskappe in Pretoria gaan deelneem.
Paarl Gimnastiekklub se afrigter, André Boshoff, is ook die Boland-afrigter.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za